Die Q-afdeling van Kookkuns.com A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot Q is voorlopig voltooi.

Q begin met quahaug, Amerikaanse gapermossels.

Die afdeling eindig met quinoa, ’n saad met ’n sagte neuterige geur. Daar is rooi en wit variasies.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans, Spaans, Latyn en ander tale. Daar word tans gewerk aan R.

Lewer kommentaar

Leave a Reply