Die M-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot M is voorlopig voltooi.

M begin met maagbitter, ’n Bitter, versterkende drankie wat die eetlus opwek en die maag versterk. Die M-afdeling eindig met Mysöst, ’n ligbruin, stewige Noorweegse kaas wat effe soet is. Dis soortgelyk aan Gjetöst.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans, Spaans, Latyn en ander tale. N sal binnekort voltooi wees.

Lewer kommentaar

Leave a Reply