“Voshaarnooi” is pas opgeneem deur Chris Chameleon, met ghitaarbegeleiding deur legendariese Mauritz Lotz.
Sleutelwoord Argiewe:Frans Swart
My vrou se man se mannetjie
George en Linda Harper se 17-jarige huwelik het vir Linda roetine geword, maar dit lyk nie of George daarvan bewus is nie.
Lefra soek Fiela se kind
Die soektog is aan om die volgende Benjamin te vind.
Oppiwater Kunstefees 2018 program
Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
My pa
Lefra Produksies se splinternuwe eenmanvertoning, My pa, met bekende akteur, Cobus Venter, debuteer by vanjaar se Aardklop in Potchefstroom.
Flennie die Snare
Bantom hom so
En flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
My man se skelmpie se skelmpie se vrou
Die skreeusnaakse West End-treffer speel in Bodley se elegante pels-salon af.
Fiela se kind
Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind, Benjamin, met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die sensusmanne hom kom haal het:
Vyf vrae aan Frans Swart oor Groet die Grotheld
Lefra Produksies spog met ‘n nuwe eenmanvertoning, Groet die Grotheld met Cobus Venter as die Grotheld.
#innibos Groet die Grotheld
Gert Struwig (Cobus Venter) is ‘n rêrige êrige Grotman.
