#innibos Groet die Grotheld

Gert Struwig (Cobus Venter) is ‘n rêrige êrige Grotman.

Hy is beslis nie ʼn metroman nie. Naas die Bybel is rugby sy grootste aanwyser. Hy beplan sy braaivleise, sy gesin, sy seks, sy kerk toe gaan, sy gesin se aktiwiteite rondom rugby. Sy lewe draai om rugby. Sy helde is rugbyspelers. Sy bestaan is rugby. ‘n Eg tipiese Suid-Afrikaanse man!

Maar dan gebéúr die lewe en Gert se bestaan word dramaties verander met die vraag: Is ek ‘n Grotheld?

Met: Cobus Venter

Regisseur: Frans Swart

Teks: Frans Swart

Vervaardiger: Lefra Produksies

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R122
Plek: Laerskool Laeveld, Nelspruit
Datum: Di 28 Jun 18:00; Wo 29 Jun 19:00; Do 30 Jun 09:00; Vr 1 Jul 19:00

Innibos 2016

Groet die Grotheld,
Roekeloos,
18 Mei 2016.

2

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Terug pieng: My pa | Roekeloos
Lewer kommentaar

Lewer kommentaar