RSG en Lefra Produksies se baie gewilde kunstefees op die weelderige MSC Sinfonia gaan beslis voort soos beplan en sal Sondag, 1 Mei 2016 vanuit Kaapstad hawe vertrek na Namibië se mooie Walvisbaai en Luderitz.
Sleutelwoord Argiewe:Frans Swart
Drie haasbekke gesoek
Na die oorweldigende 10 jaar sukses van Groet die Grotman en die rekord van meer as 1 000 vertonings van hierdie produksie, het Lefra Produksies aangekondig dat daar ‘n splinternuwe Grot oppad is – Groet die Grotheld met die akteur, Cobus Venter as die Grotheld.
Groot en gratis musiekfees
Heerlike pret en plesier by groot en gratis Meat World Musiekfees in Springs op 2 April 2016.
#kknk2016 Daa’ Gaat die Bruid!
Dis die oggend van Judy se troue. Dinge is in rep en roer om alles in gereedheid te bring. En dan slaan die klug toe.
As drome vlerke kry
In ‘n aftree oord beleef twee wêreldbekende vermaaklikheidskunstenaars die mooi van vervloeë dae in herinnering.
Oudisies vir Daa’ Gaat die Bruid!
Lefra Produksies is reeds welbekend vir die klugte wat hulle elke jaar aanbied, en in 2016 maak ons weer so!
Revue SA 2015
Lefra Produksies het ‘n opwindende nasionale revuekompetisie, REVUE SA 2015, bekend gestel.
Tweede Oppiwater Kunstefees
RSG en Lefra Produksies bied hul tweede Oppiwater Kunstefees op die MSC Opera aan van 9-13 Maart 2015.
My boetie se boetie se boetie se baba voorskoue
Vanjaar se splinternuwe klug is My Boetie se Boetie se Boetie se Baba deur Ray Cooney en sy seun Michael.
Mini-Fees in Roodepoort
Lefra Produksies bring ‘n minifees na die Roodepoortteater van 19 tot 21 November met produksies wat uitstekend gevaar het met die onlangse Aardklop Nasionale Kunstefees.
