Oom Schalk Lourens, ’n doodgewone boer wat eintlik ’n meester van oorlamse dubbelsinnigheid is, vertel stories oor insigte, en deugde en sondes van ’n plattelandse Afrikaanse gemeenskap.
Sleutelwoord Argiewe:Frans Swart
Kunstefees op ‘n skip
RSG en Lefra Produksies se eerste volwaardige Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die MSC Opera vind binnekort plaas.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Oudisies vir My boetie se sussie se ou
Lefra Produksies het sopas die regte bekom om Ray Cooney se baie snaakse klug, My boetie se sussie se ou op te voer.
Ek is Duke Vermeulen
Dis die aand van die Afrikaanse musieklegende, Duke Vermeulen se heel laaste konsert.
My vrou se man se lyk se tas
Henry Perkins, ’n tipiese voorstedelike rekenmeester, ruil op die trein per ongeluk sy tas met die van ’n ander man om, net om uit te vind dat die tas ’n klein fortuin bevat!
Komedies by KKNK
Die lewe marineer ‘n mens.
Barry van der Linde bied aan
Dit is die openingsaand van die Afrikaanse superster Duke Vermeulen se groot Comeback Toer.
Tobie Cronjé genomineer vir Kanna
Tobie Cronjé is genomineer vir ‘n Kanna-toekenning as beste akteur by die KKNK vir sy rol in My Vrou se Man se Vrou.
