Dit is die openingsaand van die Afrikaanse superster Duke Vermeulen se groot Comeback Toer. En die man agter hierdie
sjampanje-geleentheid is die Wes-Randse promotor, Barry van der Linde. Duke daag egter nie op nie en Barry moet speel vir tyd.
Teks: Jaco Botha
Regie: Frans Swart
Met: Ben Kruger
* Debuut *
Taal: Afrikaans
Vir die hele gesin
95 minute
Prys: R120
kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
3 tot 6 April 20:30

Lewer kommentaar