Faith47 besig om te werk aan haar “Fragments Of A Burnt History”, ‘n onlangse uitstalling by David Krut Projects in Johannesburg.
Sleutelwoord Argiewe:Faith47
Ons Plek
Hierdie gebou is in die hartjie van Kaapstad.
The Long Wait
In Johannesburg en omgewing sit en staan Faith47 se The Long Wait.
The Taming Of The Beasts
Suid-Afrikaanse kunstenaar Faith47 is steeds in China. Sy het The Taming Of The Beasts in Shanghai gelos.
Transience Of Ego
Faith47 besig met “Transience Of Ego”, verlede week in Wuhan, China.
The Weight of Air
Faith47 was verlede maand in New York.
I Am She Whom Drives The Jackals From You While You Sleep
“I Am She Whom Drives The Jackals From You While You Sleep”, van Faith47 in Rochester in die VSA.
A Letter to the City of Cape Town from Blikkiesdorp
Faith47 trap in DAL se spoor in Blikkiesdorp.
Voices Die In The Memory
Ons bly op die Suid-Afrikaanse kunstenaar Faith47 se spoor en kry haar volgende werk in Melun, Frankryk.
The Crime And The Gravity Of Human Actions
SA kunstenaar Faith47 was in Junie in Switserland waar sy “The Crime And The Gravity Of Human Actions” in Sion agtergelaat het.
