Die Sowetan berig dat inwoners van ‘n informele nedersetting in Soweto sê die munisipaliteit het nog nie die toilette skoongemaak wat teen die einde van 2011 geïnstalleer is nie.
Millicent Kabwe, Johannesburg se woordvoerder van waterwese, ontken die bewerings.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
