Featherweights het in Pigeon Square in Johannesburg gespeel.
Sleutelwoord Argiewe:Johannesburg
Google die verkeer
Motoriste wat in Johannesburg, Pretoria en Kaapstad woon kan nou Google Maps gebruik om ‘n verkeersopeenhoping te vermy.
‘n Stink storie
Munisipaliteit het nog nie die toilette skoongemaak wat teen die einde van 2011 geïnstalleer is nie.
Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend
FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
Kiwis streng bewaak tydens wêreldbeker
Die Nieu-Seelandse sokkervereniging het ’n private sekuriteitsfirma gehuur om hulle land se sokkerspelers te beskerm gedurende die 2010 Fifa Wêreldbeker in Suid-Afrika.
2010 gashere wys hul plakkate
Die 2010 FIFA Wêreldbeker is net meer as ‘n jaar weg. Die Suid-Afrikaanse gasheerstede het onlangs hul plakkate in Mangaung / Bloemfontein bekendgestel.
Donker dag vir SA
´n Tragedie het hom gisteraand afgespeel by die Ellispark-stdion in Johannesburg.
