Die boek gee ’n voëlvlugoorsig van die vier Suid-Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 1902–1910.
Sleutelwoord Argiewe:Johannesburg
‘n Duisend stories oor Johannesburg
Dalk begin ’n Duisend stories oor Johannesburg buite ’n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op ’n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord.
Jan van Riebeeck in Johannesburg
Die kunstenaars Gaia, van die VSA, en Freddy Sam het saam gewerk aan hierdie muurskildery in Johannesburg.
SPINES
Die SPINES-fees vat jou op ‘n toer deur Johannesburg. Dit verbind ‘n reeks opvoerings deur die stad. Die hele Johannesburg is ‘n verhoog van 30 November tot 2 Desember.
Counterattack Company
DAL se “Counterattack Company” is nuut op straat in Johannesburg.
ROA weer in Johannesburg
ROA het nog ‘n werk in Suid-Afrika gelos. Dié een is bo-op Revolution House in Johannesburg.
The Long Wait
In Johannesburg en omgewing sit en staan Faith47 se The Long Wait.
I Art Joburg
Die Belgiese kunstenaar ROA se muurskildery in Johannesburg wat einde September gemaak is vir I Art Joburg.
Jazz is vir die voëls
Featherweights het in Pigeon Square in Johannesburg gespeel.
Google die verkeer
Motoriste wat in Johannesburg, Pretoria en Kaapstad woon kan nou Google Maps gebruik om ‘n verkeersopeenhoping te vermy.