Die SPINES-fees vat jou op ‘n toer deur Johannesburg. Dit verbind ‘n reeks opvoerings deur die stad. Die hele Johannesburg is ‘n verhoog van 30 November tot 2 Desember.