SPINES

Die SPINES-fees vat jou op ‘n toer deur Johannesburg. Dit verbind ‘n reeks opvoerings deur die stad. Die hele Johannesburg is ‘n verhoog van 30 November tot 2 Desember.

SPINES bring kuns, openbare ruimtes en vervoer byeen in Johannesburg. Met jou voete, fietse, taxi’s, selfs die Gautrain, kan jy opvoerings sien, hoor en ervaar van Sandton tot in Soweto.

Opvoerings is GRATIS.

SPINES
SPINES

Program:

Dag 1: 30 November
Plekke: Alexandra, The Doll’s House, Observatory
Kunstenaars: Common Sense (Leila Anderson – SA, Stan Wannet – Nederland), Thabiso Pule (SA), Christian Etongo (Kameroen)
Vervoer: Gautrain, Minibus taxis

Dag 2: 1 Desember
Plekke: Soweto (Lenasia, Protea-Noord)
Kunstenaars: Common Sense (Leila Anderson – SA, Stan Wannet – Nederland), Murray Kruger (SA), Johannes Paul Raether (Duitsland)
Vervoer: Minibus taxis

Dag 3: 2 Desember
Plekke: Maboneng area, Fordsburg
Kunstenaars: Boemo babo ntate Bothata (SA), Murray Kruger (SA), Christian Etongo (Kameroen)
Vervoer: Minibus taxis

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar