GIPCA’s Live Art Festival

Waar lê die grens tussen ons digitale bestaan en die realiteit? Dit is die tema van GIPCA’s Live Art Festival in Kaapstad van 30 November tot 4 Desember.

Eyes closed is a small room
Eyes closed is a small room

Eyes closed is a small room is ‘n solo-stuk deur Thalia Laric. Sy is geblinddoek in ‘n klein kamertjie en reageer op wat sy hoor op die radio en uit die gehoor.

Opvoerings op die fees word net een keer gehou. Jy koop ‘n dagkaartjie van R70 (R40 vir studente) wat jou toegang gee tot tussen drie en sewe stukke.

Die program is beskikbaar by www.qipca.uct.ac.za

GIPCA (Gordon Institute for Performing and Creative Arts)

Lewer kommentaar

Leave a Reply