My Johannesburg, die boek deur Margit Niederhuber en Albie Sachs, bestaan uit onderhoude met mense wat in Joburg woon.
11 van hierdie stories is getoonset deur Christian Radovan in samewerking met ander musikante.
Musikante: Christian Radovan, Benjamin Jephta, Justin Bellairs, Lukas Ligeti en Nduduzo Makhathini
Woordkunstenaar: Vuyelwa Maluleke
Produksiebestuurder: Kerryn Coulter
Vervaardiger: Hannie Hefer
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur 30 minute (geen pouse)
Kaartjies: R70
Plek: Thomas Pringle-saal, Grahamstad
Datum: 8 & 9 Julie 2016
My Johannesburg
#NAF16 My Johannesburg
Roekeloos
2