’n Versameling stories van dapper staatsamptenare wat in Johannesburg werk.
Die stories is sosiale kommentaar op wat dit is om ’n Suid-Afrikaner in die stad te wees.
Met: Ryan Dittmann en Tebogo Machaba
Regisseur: Kirsten Harris
Vervaardiger: Hijinks Theatre
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 10 –
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R70
Plek: NG Kerksaal, Grahamstad
Datum: 30 Junie – 3 Julie 2016 & 7 – 9 Julie 2016
One Zero One 777
#NAF16 One Zero One 777
Roekeloos
2