1828

Tsjaka van die Zoeloes word deur sy halfbroers Mhlangane en Dingaan om die lewe gebring.

1941

Die eerste fabriek van die Voorbrand Tabakmaatskappy word in Johannesburg opgerig. Die produkte het name gehad soos Patriot, Landdros, Brandwag, Oom Kaspaas en Drosdy.

Anton Rupert staan aan die hoof van die maatskappy wat later bekend sou staan as Rembrandt.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply