Raaf is by Die Boer in Durbanville met hul nuwe album Prediker en ou gunstelinge. Gaan klim op die RAAFtuig vir ‘n reis van musiek wat jou gaan laat lag, huil en mees beslis gaan laat partytjie.
By Die Boer teater restaurant op 27, 28 September 2023 om 20h30. Kaartjies kos R220 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

