Blouvin-tuna: Nuwe rekord en steeds bedreig Verlede Januarie se rekord vir ’n blouvin-tuna in Japan is die week opgestoot na ’n allemintige ¥56,68 (R6 miljoen +).