Hoogste toring maak deure oop Die wêreld se hoogste toring, die Tokyo Skytree, het vandag vir die publiek oopgemaak in Tokio, Japan.