Crocidura pilosa
Die swart-skeerbekmuis (krulhaarskeerbekmuis) is donkerbruin, dermate, dat die hare bo-op swart vertoon. Soos die Myosorex varius varius raak die hare tot tot 6 mm lank bo-op. Hulle kom voor in Gauteng, Noordwes en in die noordelike dele van die Vrystaat.
(Het iemand dalk ‘n foto van ’n swart-skeerbekmuis?)
Lewer kommentaar