Kameelperde is stil, saggeaarde diere wat gewoonlik in troppe leef.
Kategorie Argiewe:Soogdiere
Die hiëna familie in suidelike Afrika, die gevlekte hiëna en die strandwolf
Vroulike hiënas het ’n groot klitoris wat soos ’n penis lyk, wat geslag identifikasie moeilik maak.
Swartskeerbekmuis / Krulhaarskeerbekmuis
Die muis se bokant is effens donkerder, ook die bokant van die pote.
Afrika-buffel / Kaapse buffel
Die buffel was voorheen wyd versprei oor Suidelike-Afrika, maar nou is dit beperk tot die noordelike dele van die streek, met geïsoleerde troppe in nasionale parke, wildplase en natuurreservate.
Bos-skeerbekmuis
Die bos-skeerbekmuis deel ’n naam met die Myosorex varius varius.
Groter grys-dwergskeerbekmuis
Suncus gratulus ’n Grys-bruin skeerbekmuis met witterige kante, ledemate en ’n onderkant. Die ore is bruin aan die bokant en wit aan die binnekant. Die hare op die gesig is ook wit. Die groter grys-dwergskeerbekmuis kom voor in Mpumalanga. (Het iemand dalk ‘n foto van ’n groter grys-dwergskeerbekmuis?)
Bosvark
Die bosvark is ’n grys tot rooibruin soort vark.
Kleiner grys-dwergskeerbekmuis
Suncus varillus Die kleiner grys-dwergskeerbekmuis lyk baie soos die bos-skeerbekmuis. Die pels bestaan uit variasies van grys. Die diertjie is ligter aan die onderkant. Die pote is wit bo-op. Hulle kom in die Oos-Kaap voor in die omgewing van Oos-Londen. (Het iemand dalk ‘n foto van ’n kleiner grys-dwergskeerbekmuis?)
Vrystaatse dwergskeerbekmuis
Suncus orangiae orangiaeDie Vrystaatse dwergskeerbekmuis is dieselfde grootte as die Warrense dwergskeerbekmuis. Dit is ’n ligbruin kleur met ligkleurige bene asook die onderkant van die stert.Dié muis kom voor in die Vrystaat, veral in die omgewing van Bothaville. (Het iemand dalk ‘n foto van ’n Vrystaatse dwergskeerbekmuis?)
Die watervark is opgewonde
via Gfycat
