Vrystaatse dwergskeerbekmuis

Suncus orangiae orangiae

Die Vrystaatse dwergskeerbekmuis is dieselfde grootte as die Warrense dwergskeerbekmuis. Dit is ’n ligbruin kleur met ligkleurige bene asook die onderkant van die stert.

Dié muis kom voor in die Vrystaat, veral in die omgewing van Bothaville.

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Vrystaatse dwergskeerbekmuis?)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply