Wilde-fuchsia

Halleria elliptica

’n Klein immergroen struik/boom wat natuurlik voorkom in die Suidwes-Kaap. Hulle is droogtebestand en groei in enige grond.

Die oranjerooi blomme verskyn in die herfs.

(foto: Jon Richfield)

Lewer kommentaar

Leave a Reply