Bos-skeerbekmuis

Crocidura sylvia / Crocidura mariquensis

Die bos-skeerbekmuis deel ’n naam met die Myosorex varius varius. Die Crocidura sylvia (alternatiewelik Crocidura mariquensis) is egter meer aggressief en eet selfs muise en rotte.

Dié bruin skeerbekmuis se fluweelagtige hare raak tot 6 mm lank. Hulle kom wydverspreid voor in Botswana, Zimbabwe, Mosambiek, Noordwes, Limpopo, Mpumalanga, eSwatini tot in KwaZulu-Natal.

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n bos-skeerbekmuis?)

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply