In September 2010 het ons per ongeluk afgekom op die Betsie Verwoerd Pompstasie (amptelike naam) in Betsie Verwoerdstraat, Goodwood.

(Betsie Verwoerd pomp nog)

Amper 10 jaar later en Betsie pomp nog ongestoord voort, weggesteek tussen die bome dreun sy rustig tussen Betsie Verwoerdstraat en die Jakes Gerwelrylaan.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar