’n Soektog na monumente het toevallig gelei tot in Goodwood, Kaapstad.
In ’n versteekte hoek van Goodwood kruip ’n straatnaam weg onder modder, Betsie Verwoerd. In die straat vind jy ook een van die Stad Kaapstad se pompstasies, die Betsie Verwoerd pompstasie. Die pompstasie het onlangs nog ’n nuwe omheining gekry en pomp ongestoord voort.



Lewer kommentaar