Bos-skeerbekmuis

Myosorex varius varius

Die bos-skeerbekmuis word aangetref in Suid-Afrika, Lesotho en Swaziland. Die diertjie se habitat wissel van woudagtig, bosagtige areas, droë savanna en graslande.

Hulle is normaalweg aktief in die nag en leef hoofsaaklik van insekte.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

4 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply