Suncus varillus
Die kleiner grys-dwergskeerbekmuis lyk baie soos die bos-skeerbekmuis. Die pels bestaan uit variasies van grys. Die diertjie is ligter aan die onderkant. Die pote is wit bo-op.
Hulle kom in die Oos-Kaap voor in die omgewing van Oos-Londen.
(Het iemand dalk ‘n foto van ’n kleiner grys-dwergskeerbekmuis?)
Dink ons het dalk een gered uit die swembad vanoggend – Limpopo