Groter grys-dwergskeerbekmuis

Suncus gratulus

’n Grys-bruin skeerbekmuis met witterige kante, ledemate en ’n onderkant. Die ore is bruin aan die bokant en wit aan die binnekant. Die hare op die gesig is ook wit.

Die groter grys-dwergskeerbekmuis kom voor in Mpumalanga.

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n groter grys-dwergskeerbekmuis?)

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply