Kleinste dwergskeerbekmuis

Suncus gracilisSoos die naam aandui is hierdie die kleinste skeerbekmuis wat in Suid-Afrika voorkom. Dit kom wydverspreid voor langs die Suid-Afrikaanse kus met die omgewing om Port Elizabeth wat hul gunsteling habitat is. Jy vind hulle ook in die binneland op die Hoëveld en in die Vrystaat.Dié muis is donkerbruin aan die bokant en witterig …

Elke koei het ‘n stem

Navorsing aan die Universiteit van Sydney het getoon dat koeie individuele stemme het in ’n verskeidenheid emosionele situasies.Koeie praat met mekaar en behou hul individuele stem dwarsdeur die gesprek.PhD-student Alexandra Green van die School of Life and Environmental Sciences aan die Universiteit van Sydney het vasgestel dat die koeie individuele stemme het in ’n verskeidenheid …

Eekhorings luister na voëls

Eekhorings luister na die geklets van verskeie voëlspesies vir enige aanduidings van dreigende gevaar.Wanneer voëltjies alarm maak reageer die eekhorings daarop. Selfs wanneer die voëls nie alarm maak nie luister die eekhorings na hulle, waarskynlik om te bevestig hulle is veilig.Die navorsing is gepubliseer in die joernaal PLoS ONE 14(9).(foto: VJ Anderson)

Wetenskaplikes leer rotte motor bestuur

Navorsers aan die Universiteiet van Richmont in Amerika het rotte geleer om klein motortjies te bestuur inruil vir die ontbytgraan Fruit Loops.Wat die video nie wys nie is dat daar ’n tipe pedaal in waarop hulle moet staan om die motortjie te laat ry. Hulle verander van rigting met drie stawe wat hulle met hul …