Eekhorings luister na die geklets van verskeie voëlspesies vir enige aanduidings van dreigende gevaar.

Wanneer voëltjies alarm maak reageer die eekhorings daarop. Selfs wanneer die voëls nie alarm maak nie luister die eekhorings na hulle, waarskynlik om te bevestig hulle is veilig.

Die navorsing is gepubliseer in die joernaal PLoS ONE 14(9).

(foto: VJ Anderson)

Lewer kommentaar

Leave a Reply