Emo Adams is gebore vir die verhoog is:  hy is Mr Showman.

Die Boer teater restaurant in Durbanville bied aan Intimate with Emo, ‘n intieme vertoning met goeie musiek, stories en baie baie lag.

Bespreek nou jou kaartjie(R185)  vir 30 en 31 Jan om 20:30 (deure open reeds 18:30 vir ete) by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar