Bergtee / Geranium

Geranium incanum

Die blomme in hierdie genus is almal rond, plat, met vyf ewe groot kroonblare. Geraniums vereis goeie dreinering. As dit baie warm word in jou area moet jy hulle liefs in die skadu plant.

Bergtee word sowat 300 mm hoog. Die blomme is pienk of pers en word in die lente en somer gedra.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply