Myosorex cafer
’n Donker skeerbekmuis met donker voete.
Die diertjie kom voor vanaf Durban tot in die middellande van KwaZulu-Natal en in die Oos-Kaap. Dit is ’n bedreigde spesie.
(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Natalse bos-skeerbekmuis?)

Lewer kommentaar