Klim-skeerbekmuis

Sylvisorex sorella sheppardi

’n Ligkleurige skeerbekmuis met ’n grys onderkant. Die klim-skeerbekmuis kom voor in die noordelike dele van die Kruger Nasionale Park.

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Klim-skeerbekmuis?)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply