Kalkoentjie / Rooikalkoentjie Gepubliseer deurRoekeloos 20/02/2020 Los kommentaar op Kalkoentjie / Rooikalkoentjie Gladiolus alatus Die kalkoentjie is ’n meerjarige knolplant wat 350 mm hoog groei en inheems is aan die Suidwes-Kaap. Die blomme is swaardvormig en die dubbelkleurige blomme (rooi en geel) verskyn in die lente. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email