Gnathainion was ’n rykmansnol in Antieke Griekeland. Athenaios skryf dat sy seks gehad het met ’n kopersmid, maar slegs as hy agter haar was. Sy sou glo gesê het:

“Ek wou nie ’n man omhels wat so bedek was met roet nie, maar vir baie goud was ek verplig om dit in te neem wat die vêrste van sy liggaam uitsteek.”

(via Seks101)

Lewer kommentaar

Leave a Reply