Myosorex sclateri sclateri
’n Donkerbruin skeerbekmuis. Baie donkerder as meeste van die muise. Die kop is ook die grootste van alle skeerbekmuise.
Die Sclaterse bos-skeerbekmuis word in KwaZulu-Natal aangetref.
(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Sclaterse bos-skeerbekmuis?)

Lewer kommentaar