Die man vra in die restaurant vir die kelner of hulle wilde-eend het.
Kelner: “Nee meneer maar ons kan vir jou ‘n makke de moer in maak”.
en
Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: Het jy brood?
Kroegman: Nee
Eend: Enige brood?
Kroegman: Nee
Eend: Enige brood?
Kroegman: Nee, ons het nie enige &*^%$ brood nie!!!
Eend: Het jy brood?
Kroegman: Is jy &*^%$ doof of wat? Ons het nie &*^%$ brood nie!!
As jy my weer vra, gaan ek jou bek aan die kroegtoonbank vasspyker. Jou &*^%$ onnosel voël!
Eend: Het jy spykers? Kroegman: Nee
Eend: En brood?
