Kleinste dwergskeerbekmuis

Suncus gracilis

Soos die naam aandui is hierdie die kleinste skeerbekmuis wat in Suid-Afrika voorkom. Dit kom wydverspreid voor langs die Suid-Afrikaanse kus met die omgewing om Port Elizabeth wat hul gunsteling habitat is. Jy vind hulle ook in die binneland op die Hoëveld en in die Vrystaat.

Dié muis is donkerbruin aan die bokant en witterig onder.

Hulle maak graag nes uit fyn gras in ou termiethope

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n Kleinste dwergskeerbekmuis?)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply