Swartskeerbekmuis / Krulhaarskeerbekmuis

Crocidura pilose

’n Donkerbruin skeerbekmuis. Die muis se bokant is effens donkerder, ook die bokant van die pote.

Die swartskeerbekmuis kom voor in die noordelike Vrystaat en die Noordwes.

(Het iemand dalk ‘n foto van ’n swartskeerbekmuis / krulhaarskeerbekmuis?)

Lewer kommentaar

Leave a Reply