Kategorie Argiewe:Katte
Troeteldiere vergiftig
Die vergiftiging van troeteldiere, wat per ongeluk én doelbewus gebeur, het drasties toegeneem, lui ‘n berig. Dr Gerhard Verdoorn van die Griffon Poison Information Centre in Johannesburg het aan The Citizen gesê die sentrum ontvang daagliks omtrent drie oproepe oor troeteldier-vergiftiging. Vergiftiging van troeteldiere neem drasties toe
Aristocats – Everybody Wants To Be a Cat
Ek en my pote
Die kat kom weer
’n Kat wat huis toe verlang het, het 3 000 km ver uit die verre noorde van Australië na die ander kant van die vasteland gestap. Dit het Jessie byna 15 maande geneem om te stap van ’n plaas naby Darwin in die Noordelike Gebied tot by die woning in Adelaide, Suid-Australië, wat sy as …
Maljan onder die hoenders
Niu Niu, ’n kat in China, pas hierdie kuikens op soos haar eie.
Hoekom jou kat wil hê jy moet kattekruid plant
Stap sal ek nie!
Help met oogprobleem by kat
Ek is `n groot diereliefhebber met veral `n sagte plek vir wesies-onder andere `n groen ringnek wat ek onder my buurvrou se verestoffer uitgered het. Die ou dingetjie vry my heeldag en slegs ek kan aan haar raak.Terug te kom na my probleem- ek het die pragtigste wees katjie opgetel toe hy so 2 maande …
Star Wars kat
Het ons jou nie op Star Wars gesien nie?
