Die vergiftiging van troeteldiere, wat per ongeluk én doelbewus gebeur, het drasties toegeneem, lui ‘n berig.
Dr Gerhard Verdoorn van die Griffon Poison Information Centre in Johannesburg het aan The Citizen gesê die sentrum ontvang daagliks omtrent drie oproepe oor troeteldier-vergiftiging.
