Meer as vyf duisend jaar gelede het die moderne huiskat se voorouers saam met boere in China gewoon. Dit is onlangs bevestig deur ‘n studie wat in die Proceedings of the National Academy of Sciences gepubliseer is.Die data dui daarop dat die katte in China na die plaasdorpies gelok is deur klein knaagdiere, wat van …
Kategorie Argiewe:Katte
Katte
Katte, ’n handleiding vir verantwoordelike kateienaars in Suid-Afrika is die eerste toeganklike, praktiese en moderne A-Z van katte, geskryf in Afrikaans vir die Suid-Afrikaanse kateienaar.Deel 1 behandel onder meer dié karaktervolle troeteldier se oorsprong en makmaak, hulle anatomie, sintuie en kleurvolle pelse.Deel 2 dek die voorbereiding vir en verwelkoming van ’n nuwe katjie in die …
Wyn vir katte
Nyan Nyan Nouveau is ‘n wyn vir katte. Dit bevat geen alkohol nie. Natuurlik is kattekruid een van die bestanddele.Nyan Nyan Nouveau
Oefening met jou kat
Hardloop saam
Kat waarsku eienaar teen inbreker
‘n Kat het ‘n vreemde geluid gemaak en sodoende sy Kaapse eienaar bewus gemaak van ‘n inbreker buite sy venster. ‘n Man van Claremont was in sy sitkamer toe sy kat, Whisky, ‘n ongewone kreungeluid maak en op die vensterbank spring. Hy het gesien hoe ‘n man verby die venster na sy oop kombuisdeur stap. …
Bring die kat in
Troeteldier mikroskyfies herroep
n Maatskappy het duisende foutiewe mikroskyfies wat gebruik word om diere op te spoor, herroep, omdat dit nie deur skandeerders gelees kan word nie.Daar is in Februarie bevind dat ‘n spesifieke versending Back Home Biotec-mikroskyfies foutief is. Dié versending is onlangs wêreldwyd herroep.Die versending het die nommers 900088 en 900008800259208.Die eienaars van plaaslike troeteldiere wat …
Narkose maak mens deurmekaar en honger
Terug van die vearts en die narkose maak jou deurmekaar, maar honger.
Die aanval
Almal wat katte het weet hoe die video gaan eindig.
