Hier is ‘n paar wenke om jou te help om vlooie te beveg op troeteldiere:
- Kook kakiebos in warm water. Laat die water afkoel en was jou troeteldier daarmee.
- Gooi ’n bietjie knoffelolie by jou dier se kos.
- Gooi asyn in jou dier se water.
- Doop ’n kopdoek in ’n mengsel van 400 mℓ water gemeng met 5 mℓ bloekomolie en 5 mℓ teestruikolie. Bind die doek om jou hond se nek. Doop die lappie weekliks.
Lewer kommentaar