Sterilisasie

Verantwoordelike troeteldiereienaars laat hul diere steriliseer. Duisende diere beland jaarliks op straat of by ‘n diereskuiling. Suid-Afrika het ‘n oorbevolking van troeteldiere en die probleem raak al groter. Hier is net ‘n paar redes waarom dit beter is om jou dierevriende te laat steriliseer :

Die risiko dat jou dier siektes sal optel en versprei raak heelwat minder.

Diereskuilings en die staat kan beter sorg vir hawelose troeteldiere.

Jou diere sal minder aggressief wees.

Jou troeteldier sal rustiger wees.

Troeteldiere se kanse om kanker te kry word minder.

Sluit aan by die Gesprek

13 Kommentare

  1. Ek wil graag weet hoeveel keer 'n reen by 'n teef moet kom voor sy dragtig sal wees?

  2. Kan n ligte pynstiller toe gedien word aan n swanger hondjie wat naby haar tyd is???

  3. Dit is iets waaroor 'n vearts moet besluit NADAT jou hondjie ondersoek is.

  4. Dan wag jy tot na die kleintjies gebore is. Mens moet probeer om hulle weg te hou van ander katte nadat hulle geboorte geskenk het. Hulle raak maklik swanger in daai tyd.

  5. Goeie more

    Ek het n 9 maande oue ierse terrier wat op hitte is, hoelank bly hul op hitte en wanneeer kan hulle weer op hitte gaan.

Lewer kommentaar

Leave a Reply