‘n Groot akwarium is voordeliger vir jou visse. Die temperatuur en watersamestelling in ‘n groter tenk is meer stabiel.
Die laag sand onder in ‘n vistenk moet tussen 2½ en 7½ cm dik wees.

Ek wil graag visse en ‘n vistenk (koue water) aanskaf, maar weet eintlik NIKS van hulle nie. Waar kan ek meer leer oor die moets en moenies van visse en vistenke ?
Probeer http://www.psbtc.co.za/
Hoekom le my visse op die bodem van die tank