Die geheime wêreld van katte

Cats Uncovered gaan die mites en vrae om huiskatte antwoord. Is hulle afsydig, minagtende, kwaai tiertjies, of is hulle vriendelike sagte balle van pels?

Cats Uncovered het 1 Februarie begin op BBC Knowledge op kanaal 184 op DSTV.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply