#Woordfees blou-blou

blou-blou,
Roekeloos,
2 Februarie 2015.

Hulle speel met ‘n bal, dit beland in die water. Hy duik agterna maar die dam is vlak. Hy breek sy nek. Die dood nader: hy moet leef vir ander.

In donker dae ontglip hy die werklik-heid na ‘n ander sfeer van bestaan, surrealisties en abstrak. Hy bevriend dolfyne. Hulle ver-tel hom waarom hy leef en deel insigte wat sy lewe ‘n ander betekenis gee.

‘n Multi-media-produksie met werklike gebeure wat op ‘n skerm afspeel.

Musiek gekomponeer deur DuPreez Strauss.

Met: Erik Holm
Teks en Regie: Jan Groenewald
Vervaardiger: Foxwood-teater

Genre: Multimedia
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 65 minute
Kaartjies: R 130
Plek: Klein Libertas Teater, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 16:00 | 11 Maart 20:30 | 13 Maart 11:00

Woordfees 2015

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar